More Website Templates @ TemplateMonster.com - August11, 2014!

My Biography and Experience

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

ñ Ware foto is die hede wat vasgevang word met liefde en kwaliteit vir die toekoms. Hierdie lieflike persoon adviseer regverdig, neem fotos onverskrokke, neem nie tyd in ag nie , is geduldig. Maak van Suzette gebruik en weet jou toekoms se verhaal is veilig, dankie vir die voorreg om jou te ken.

Marieta

We used Suzette for my daughter”s engagement party, her kitchen tea and her wedding.

As photographer she was the absolute soul of courtesy throughout the entire planning process. Suzette was truly professional and we are very pleased with her service and quality of work supplied. She was more than willing to listen to suggestions and were able to capture the entire essence of all the functions without getting in the way at all. Courteous and respectful from start to finish. We have no regrets and would highly recommend her to anyone. The photo’s are absolutely stunning. Much appreciated!!!!

Elma Hancock

Received from a lovely couple with a box full of Lindt chocolates.Thank you Sara and Shaun

Thank you,Thank you,Thank you for the amazing photos! We absolutely love them and couldn't be more gratefull!! You captured every moment from our special day.PS We really appreciate that you did so many too!

Sara and Shaun

Suzette, Woorde sal nooit kan beskryf hoe dankbaar ons is vir jou nie! Baie dankie vir al jou harde werk en passie wat in ons trou fotos gestort is. Jy het defnatief ons wildste verwagtinge by VER oorskry.... Ons het nie net n fotograaf for life gekry nie maar ook n vriendin. Van ons eerste ontmoeting tot die laaste foto van die aand was elke oomblik wat jy aan ons verlowing en troue spandeer het met soveel passie, kreatiwiteit en kundigheid benader. Daar is niks wat jy nie sal doen vir die perfekte foto nie ! Vir diegene wat jou nie oorweeg as fotograaf nie-JULLE WEET NIE WAT JULLE MIS NIE!!! Vir enige verwysings, kan enige iemand ons ter enige tyd kontak, want daar is absoluut niks wat ons sleg kan se oor ons fotograaf of fotos nie! Suzette baie dankie vir die wonderlike mens wat jy ook is. Dit word baie duidelik in jou fotos weerspiel. Elke stuk, n meesterstuk! Memento Photography Simply the best!

Johan en Leoni

Only when I saw ordinary photos did the impact of the beauty and skill of your photos really dawn on me... I cannot say thank you enough because the day was so short and every picture brings back a memory of something beautiful. These pictures are all we have after the day.. and I could not be happier with how amazing they are.

Melissa Cunningham

Ons love dit... Jy was so gemaklik en ons het dadelik aangepas! Jy is net die beste. Was die beste besluit om jou deel te he van ons troudag.X

Anell Hesse Burke

Just recieved our wedding photos, they are absolutely amazing. Thank you so much Suzette Hilarides for your work!! Never knew the day was so beautiful lol, it went so fast... thank you....

Carina and Jade Damons

Jou fotos vang oomblikke,kleure,emosies en die paartjie op n besondere manier vas. Uniek so ek se.

Loraine Steenkamp